
"Vanweë hulle ambivalente posisie in die kontakgebied tussen ras en klas is huiswerkers perfek geposioneer om belangrike tolke en vertalers in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees; tussen ryk en arm, stad en platteland, wit en swart. Soos Familie gee via egodokumente en die letterkunde op boeiende wyse insig in die omstandighede van 'die bediende' as 'n sosiale en ekonomiese instelling wat so ver terugstrek as die eerste jare van die VOC se vestiging aan die Kaap. Vanuit hierdie oogpunt gesien, is die indiensneming van huiswerkers en alles wat daarmee saamhang een van die oudste praktyke in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, miskien selfs 'n historiese konstante wat alle ander veranderinge in die land oorleef." -- Back cover.
Page Count:
574
Publication Date:
2015-01-01
ISBN-10:
1869199537
ISBN-13:
9781869199531
No comments yet. Be the first to share your thoughts!