
Hierdie reeks fokus op die uitkomste in die nuwe kurrikulum deur 'n rykdom van aktiwiteite, diagramme en illustrasies wat leerders in die wetenskapproses inlei. Die materiaal is leerder-vriendelik en ontwerp om bronne te gebruik wat maklik tot leerders se beskikking is. Die Onderwysersgidse bevat 'n verskeidenheid assesseringstabelle wat van onskatbare waarde vir die onderwyser sal wees.
Page Count:
144
Publication Date:
2002-01-01
ISBN-10:
0195719603
ISBN-13:
9780195719604
No comments yet. Be the first to share your thoughts!