
Bessie kan nie wag om met vakansie te gaan nie. Smokkelaarsbaai klink na 'n baie opwindende plek. En hulle gaan boonop in 'n vuurtoringhuis bly! Dit is presies die soort vakansie waarvan iemand hou wat graag 'n speurder wil word! Kort voor lank vat Bessie die pad saam met Ma en Pa Hemelbesem, tant Potjierol en Pietersielie die seekoei (wat natuurlik motorsiek word). Maar watter geheime en gevare skuil op Smokkelaarsbaai?
Page Count:
80
Publication Date:
2008-01-01
ISBN-10:
079934138X
ISBN-13:
9780799341386
No comments yet. Be the first to share your thoughts!