
"By die Nova-weermagbasis word geheime weggesteek. Gevaarlike geheime. Iets is nie pluis op die weermagdorp Nova nie. Nadat Lucas een aand vreemde ligte in die naghemel gewaar, begin hy allerlei geheime oopkrap. Geheime oor besoekers uit die buitenste ruimte. Geheime waarby nie net Lucas nie, maar ook sy beste vriende en selfs sy gesin betrokke is. Gevaarlike geheime... Die eerste drie titels in Fanie Viljoen se naelkou-wetenskapsfiksiereeks is nou in 'n omnibus beskikbaar."--
Page Count:
328
Publication Date:
2018-01-01
ISBN-10:
0799391174
ISBN-13:
9780799391176
No comments yet. Be the first to share your thoughts!