
"Ek wil nie soos die meeste mense vir niks geleef het nie. Ek wil nuttig wees of vreugde gee vir die mense wat om my leef en my tog nie ken nie, ek wil voortlewe, ook na my dood!" In hierdie dagboek vertel die tienderjarige Anne die boeiende verhaal van die Joodse gesin Frank wat tydens die Tweede Wêreldoorlog in Amsterdam vir die Duitse besetters moes wegkruip. Hierdie is seker een van die mees gelese boeke ter wêreld.
Page Count:
350
Publication Date:
2008-01-01
ISBN-10:
1869191889
ISBN-13:
9781869191887
No comments yet. Be the first to share your thoughts!