
Zirk het groot geword op ʼn Bosveld plaas wat in alle waarskynlik op die verste punt van die see in Suid Afrika was. Hy voltooi egter sy skool loopbaan in die Weskaap naby aan Kaapstad en sluit aan by die Vloot om opleiding as ʼn Gevegs Offisier en Gevegs Duiker te ontvang. Hy het nie besef dat alles deel was van ʼn uitsonderlike uitdaging baie jare later nie. Maar alles verloop nie sonder stampe en stote nie want sy lewenspad neem hom deur onverwagte uitdagings. Hierdie is ʼn verhaal van vasbyt, plooibaarheid en om positief te bly terwyl die lig aan die einde van die tonnel by vaag skyn. Dit is ook ʼn verhaal van een man se fokus om ʼn uitsonderlike uitdaging te voltooi en boonop ʼn Wêreld rekord in die proses op te stel. Leef ʼn Groot Avontuur deel baie persoonlike lewens uitdagings en bewys dat dit moontlik is om enigiets te bereik wat jy sterk genoeg oor voel
Page Count:
167
Publication Date:
2023-02-23
Publisher:
Independently published
ISBN-13:
9798378567225
No comments yet. Be the first to share your thoughts!