
As an Amazon Associate and affiliate partner, Menrva Books earns from qualifying purchases. Learn more
"Hierdie is ʼn boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed." - Bertus Steenkamp
Page Count:
274
Publication Date:
2020-12-17
Publisher:
Fenman, Incorporated
ISBN-10:
1928534767
ISBN-13:
9781928534761
No comments yet. Be the first to share your thoughts!