
Die laaste omnibus in hierdie reeks bevat nóg drie gewilde Trompie-stories. Die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit en Trompie en sy maats besluit om in die kloof te gaan swem en dan teen die berg op te klim en die grotte daarbo te verken. Trompie ontmoet ook die mooiste meisie wat hy nog ooit gesien het en ding mee teen sterk kompetisie in die atletiekspan.
Page Count:
1
Publication Date:
2020-03-06
Publisher:
NB Publishers
ISBN-10:
0798180382
ISBN-13:
9780798180382
No comments yet. Be the first to share your thoughts!