
Analytische annotatie: AFRIKAANS - Hoe skiet mens n pienk olifant? Hoekom kan 'n spook nie leuens vertel nie? Hoe vertaal n mens "jy mors papier" in Engels? Watter soort renoster het die kleinste ore? Wat het die seekat vir sy meisie gese? Wil jy Weet? Nou waarvoor wag jy? Lekker lawwe lagboek omnibus 1 het al die antwoorde
Page Count:
128
Publication Date:
2002-01-01
Publisher:
Fundi
ISBN-10:
1919765166
ISBN-13:
9781919765167
No comments yet. Be the first to share your thoughts!