
"Toe dit lyk of die ergste deel van grendeltyd verby is, hier naby die einde van 2020/21/22/23 (tyd is relatief, en is grendeltyd ooit werklik verby?), kry Sanet Watermeyer-Grové van die dorpie Vredelus in die Noord-Kaap een dag 'n blink idee. "Kom ons dorp hou 'n Kunstefees!" Ongeveer nege maande later (ons skat nou maar, want tyd is relatief!) kry hierdie gedagte gestalte en so word die so-genaamde Lewenslus-fees 'n werklikheid. Vir die mense van Vredelus is dit 'n droom wat waar word... Of is dit eerder 'n nagmerrie? Koos Kombuis se "crazy komedie" is dalk fiksie, maar die gebeure wat in sy verhaal afspeel is ongemaklik naby aan die werklikhede van Suid-Afrika vandag."--Back cover.
Page Count:
257
Publication Date:
2021-01-01
Publisher:
Praag
ISBN-10:
1928530648
ISBN-13:
9781928530640
No comments yet. Be the first to share your thoughts!